Jacob's Well

-->

NUWE WEBWERF VIR VRYSKUT WERKERS!!!

10 January 2017

Is jy of iemand wat jy ken 'n vryskutwerker?

Gaan registreer jouself en kry eerste toegang tot nuwe projekte.


TalentWerf is ’n platform om vryskutwerkers en werksgeleenthede bymekaar te bring

TalentWerf is ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand waar vryskutwerkers die geleentheid het  om hulle werk ten toon te stel vir potensiële kliënte wat van hulle talente wil gebruik maak. Projekte wat ter sprake is sluit onder andere boekhoudienste, navorsing, skryfwerk, bemarking, grafiese ontwerp en selfs webwerfontwikkeling. Die eerste projekte sal vanaf 23 Januarie 2017 aktief wees.

Helpende Hand besef die waarde van ʼn Afrikaanse werksoekportaal waar vryskutwerkers en werkgewers mekaar elektronies kan ontmoet. www.talentwerf.co.za, ʼn interaktiewe elektroniese platform, skep die geleentheid vir vryskutwerkers om hulle CV’s in Afrikaans te adverteer en self te kyk of daar projekte is waarvoor hulle aansoek kan doen.

Werkgewers word die geleentheid gebied om beskikbare projekte bekend te stel en ook self na die onderskeie kandidate te kyk as hulle aansoek doen om die projek te hanteer. Hierdie is ʼn gratis diens aan werksoekers en werkgewers en word die proses deur die onderskeie rolspelers self evalueer en bestuur.

*Solidariteit Helpende Hand is nie ʼn personeelplasing en werwingsagentskap nie en aanvaar nie verantwoordelikheid vir die keuring- en toekenningsprosesse nie.

Besoek die webwerf
 

 

 

Volg ons

 

Twitter

Twitter

Facebook

Facebook

Website

Website

YouTube

YouTube

LinkedIn

LinkedIn

 
 
 
 

 

 

 

Teken uit 

 

 

Go Back

Upcoming Events

No Events have been scheduled yet


News Room

24 November 2017

Waterkloof Glen Branch closing.See Branch Locator for alternatives.

Please note that the Waterkloof Glen Branch is closing indefinitely due to funding challenges. Also, ...

Read More  Read all 21 June 2017

Looking for Candidates ???

Please see the latest Jacob's Well candidates info under RESOURCES / DOWNLOADS / JOB SEEKER ...

Read More  Read all 10 January 2017

NUWE WEBWERF VIR VRYSKUT WERKERS!!!

Read More  Read all

Testimonial

12 March 2017
Robert Clunie

"Stephan Naude (Branch Manager at our Roodepoort Branch)submitted this Testimonial:

“I had nearly given up on a job search; the market was cruel and saturated and the economy of South Africa ..."

Read More  Read all

Jacob's Well

 

457 Lea Street
Waterkloof-Glen
Pretoria
0010

+27 12 993 2154
admin@jacobswell.co.za

Twitter Feed

Newsletter

Like what you have seen so far, don't be a stranger, come for coffee, signup for our newsletter. We would love to hear from you ...

Subscribe

copyright © 2018 - Linuxweb | All rights reserved | Disclaimer | Terms of Use | Privacy Policy | Submit Testimonial contact | admin | back to top