Jacob's Well

8 February 2017

"My man het verlede week begin by ‘n maatskappy op ‘n tydelike kontrak van 3 maande, maar verlede week vir hom gesê hulle gaan hom permanent hou as sy proeftydperk suksesvol is. Dit is na drie maande sonder werk. So ons is baie dankbaar.

Hy was by Jakob se Put [Centurion Tak: Beroepe Forum by kerksondermure olv Inge vd Merwe] en ons het sy CV verander soos Inge gesê het. Omtrent die volgende dag het iemand hom gekontak gebaseer op daardie CV. Ek voel dit was die grootste probleem: sy CV was nie reg nie. So daar kan ons vir Inge regtig baie dankie sê vir die hulp en leiding.

Baie dankie vir jou omgee en hulp!

"

Rene du Preez

Go Back

Upcoming Events

No Events have been scheduled yet


News Room

24 November 2017

Waterkloof Glen Branch closing.See Branch Locator for alternatives.

Please note that the Waterkloof Glen Branch is closing indefinitely due to funding challenges. Also, ...

Read More  Read all 21 June 2017

Looking for Candidates ???

Please see the latest Jacob's Well candidates info under RESOURCES / DOWNLOADS / JOB SEEKER ...

Read More  Read all 10 January 2017

NUWE WEBWERF VIR VRYSKUT WERKERS!!!

Read More  Read all

Testimonial

12 March 2017
Robert Clunie

"Stephan Naude (Branch Manager at our Roodepoort Branch)submitted this Testimonial:

“I had nearly given up on a job search; the market was cruel and saturated and the economy of South Africa ..."

Read More  Read all

Jacob's Well

 

457 Lea Street
Waterkloof-Glen
Pretoria
0010

+27 12 993 2154
admin@jacobswell.co.za

Twitter Feed

Newsletter

Like what you have seen so far, don't be a stranger, come for coffee, signup for our newsletter. We would love to hear from you ...

Subscribe

copyright © 2018 - Linuxweb | All rights reserved | Disclaimer | Terms of Use | Privacy Policy | Submit Testimonial contact | admin | back to top